Stewards/Elections 2016/af
Rentmeesters (Verkiesings 2016) | Riglyne → |
|
Inhoud
- Alle verklarings (sonder stemme)
Kandidaat | Ja | Nee | Neutraal | Vrae | Uitslae |
---|---|---|---|---|---|
BlackBeast | Yes | No | Neutral | Questions | not elected |
Cekli829 | Yes | No | Neutral | Questions | not elected |
Érico | Yes | No | Neutral | Questions | not elected |
Hindustanilanguage | Yes | No | Neutral | Questions | not elected |
Masti | Yes | No | Neutral | Questions | elected |
MIKHEIL | Yes | No | Neutral | Questions | not elected |
NahidSultan | Yes | No | Neutral | Questions | elected |
Richwales | Yes | No | Neutral | Questions | not elected |
Rxy | Yes | No | Neutral | Questions | not elected |
Viswaprabha | Yes | No | Neutral | Questions | not elected |
Bevestiging van huidige rentmeesters |
Onttrek
Die onderstaande kandidate het hulle kandidatuur teruggetrek:
Kandidaat | Ja | Nee | Neutraal | Vrae | Uitslae |
---|---|---|---|---|---|
Defender | Yes | No | Neutral | Questions | withdrawn |
Matiia | Yes | No | Neutral | Questions | withdrawn |
Syum90 | Yes | No | Neutral | Questions | withdrawn |
Tufor | Yes | No | Neutral | Questions | withdrawn |
Gediskwalifiseer
Die ondergenoemde kandidate het nie aan die vereistes voldoen wat in die riglyne uiteengesit is nie en is daarom gediskwalifiseer:
Kandidaat | Uitslae |
---|---|
Aursani | disqualified |
Jogi don | disqualified |
Varg | disqualified |
Verkiesingskomitee
Rentmeesters organiseer self die verkiesings. Die Raad van Trustees het in 2009 besluit dat hulle nie die uitslag van nuwe verkiesings sal bevestig nie. Om hierdie rede het die rentmeesters 'n verkiesingskomitee vir elke verkiesing saamgestel, bestaande uit vrywilligers vir die volgende take:
- Afsluiting van die rentmeesterverkiesing;
- Sertifisering van die verkiesingsuitslag, nadat die geldigheid van alle stemme in alle kandidature nagegaan is;
- Aanstelling van die verkose kandidate;
- Afsluiting van die rentmeestersbevestiging;
- Na afloop van die rentmeestersbevestiging, bepaling van konsensus tussen die gemeenskap en rentmeesters, en daarna 'n finale besluit oor bevestiging (al dan nie) van die nuwe rentmeesters.
Lede
- Jyothis (talk · contribs)
- Mardetanha (talk · contribs)
- Shanmugamp7 (talk · contribs)
- SPQRobin (talk · contribs)
- Stryn (talk · contribs)
Om behulpsaam te wees met die organisasie van die 2016 rentmeestersverkiesing, lees asb. die koördineringsartikel .
Indien u enige hulp benodig, vra dit asb. in die $irc-kanaal of op die kletsblad aan.
Uitslae
Uitslae: Die ondergenoemde kandidate is as rentmeesters verkies: