Wikimedia Stigting verkiesings/2021
The election ended 31 Augustus 2021. No more votes will be accepted.
The results were announced on 7 September 2021. Please consider submitting any feedback regarding the 2021 election on the elections' post analysis page.
2021 Board Elections |
Main Page |
Candidates |
Voting information |
Single Transferable Vote |
Results |
Discussions |
FAQ |
Questions |
Organization |
Translation |
Documentation |
The 2021 Board of Trustees election has been rescheduled to 18 – 31 August 2021 due to technical issues with SecurePoll. Read more.
Die 2021 kuratorium verkiesings vind plaas van 4 Augustus 2021 tot 17 Augustus 2021. Lede van die Wikimedia gemeenskap het hier die geleentheid om vier kandidate tot 'n drie jaar ampstyd te verkies. Die Oproep vir Kandidate is op 9 Junie 2021 geopen.
Read the candidate questions and answers.
Candidate Table
Please click on a candidate's name to learn more.
Voting
Voting was from 18 August 2021 to 31 August 2021. Voting information and instructions are on the Voting information page.
Before voting, please read the Candidate Presentations and skills assessment done by the existing Board.
Note: If your vote is rejected, don't try logging in on votewiki. Instead, if the system rejects a valid vote, you should just restart the voting process. Since the voting form will be blank again, it is a good idea to write down your choices in a separate document or take a screenshot before submitting the form.
Learn more about the Board of Trustees in this short video:
Tydlyn
- 15 April: Board of Trustees resolution about the upcoming elections
- 29 April: Call for Election Volunteers
- 9 June – 29 June: Call for Candidates
- 30 June – 2 July: Announcement of confirmed candidates
- 7 July – 3 August: Candidates campaign period
- 18 August: Voting period opens
- 31 August: Voting period closes
- 1 September – 7 September: Vote counting and processing
- 7 September: Announcement of vote results
- September: Board of Trustees appoints selected candidates
Die fasiliteerders van die raadsverkiesing het 'n grafiese tydlyn geskep. Dit kan gebruik word om informasie oor die verkiesing te deel. Die grafiek is in meer tale beskikbaar.
Campaign Activities
This is a list of campaign activities planned during the campaign period. Further activities are in the making, the list will be updated continuously. Community members are welcome to add additional activities to the list below. If you add activities, please link to the page where community members can find more information.
- 3 July at : Candidates meet with the facilitation team for a Campaign Briefing.
During this conversation the facilitation team will answer questions candidates may have. - 04 July at : Candidates meet with Middle East and North Africa (MENA) communities
- 7 July: Candidates begin answering questions submitted from the community : list posted on 2 July.
- 10 July: Candidates meet with Central and Eastern Europe (CEE) communities
- 17 July at : Candidates meet with the Spanish-speaking communities
- 21 July at : Candidates meet with Board of Trustees Community Affairs Committee
- 23 July at : Candidates meet with the African & MENA communities
- 28 July at : Candidates meet with European communities July 28
- 31 July at : Candidates meet with the South, East, Southeast Asian and Pacific communities
- 1 August at : Candidates meet with the community of the Americas August 1
Uitreik
Stempersentasie in vorige verkiesings was wêreldwyd rondom 10%. Dit was beter in gemeenskappe met beter vrywilliger verkiesingsondersteuning. Sekere van hierdie gemeenskappe het 'n stempersentasie van oor 20% bereik.
Verkiesingsvrywilligers
Wil jy help om die stempersentasie in jou gemeenskap te verbeter? Jy hoef nie ervaring in verkiesings te hê nie. Verkiesingsvrywilligers kan help om die raadsverkiesing in hulle gemeenskap te bevorder. Vrywilligers van alle Wikiprojekte is welkom! Die doel is om ten minste een verkiesingsvrywilliger te hê vir elke Wikiprojek in die top 30 in terme van aantal stemgeregtigdes. Help om 'n meer diverse en meer effektiewe kuratorium te vorm deur jou gemeenskap aan die verkiesing te laat deelneem.
Besprekings
Rondom die wêreld vind vele besprekings oor die raadsverkiesing plaas. Kom gesels saam!
- Telegram raadsverkiesingsbespreking
- Die raadsverkiesingsfasiliteringsspan sal hier aankondingings en nuus bekend maak.
- Verkiesingsvrywilligers van Suidasië
- Voeg skakels hier in sodat andere aan die gesprek deel kan neem
Span
- Verkiesingskomitee
- AbhiSuryawanshi
- Carlojoseph14
- HakanIST
- KTC
- Mardetanha
- Masssly
- Matanya
- Ruslik0
- Fasiliteringspan
- Quim Gil- Koordinering
- Xeno: English communities and Meta-Wiki
- Jackie Koerner- Fasilitering vir Engels en Meta-Wiki
- Civvi: Italian communities
- Oscar Costero- Fasilitering vir Latynamerika
- Mahuton Possoupe- Fasilitering vir Fraans
- Zita Zage- Fasilitering vir Sub-Sahara-Afrika
- Denis Barthel - Fasilitering vir Duits en vir Noord- en Weseuropese geaffilieerdes
- Ravan Al-Taie- Fasilitering vir Midde-ooste en Noordafrika
- Krishna C. Velaga- Fasilitering vir Suidoosasië
- Mohammed Bachounda- Fasilitering en ondersteuning vir Fraans en MENA-gebied
- Mehman Ibragimov- Fasilitering vir Sentraal- en Ooseuropa
- Sam Oyeyele: Yoruban communities and West Africa region
- Vanj Padilla- Fasilitering vir Oos-, Suidoosasië en Stille-oseaan-gebied
- Youngjin Ko: Korean communities and East Asia region
- Ramzy Muliawan: Indonesian communities and Southeast Asia and the Pacific region
Agtergrond
Die kuratoriumverkiesings sou in 2020 plaasvind om drie posisies vir gemeenskapstrustees te vul. In April 2020 het die Raad aangekondig dat die stemproses uitgestel word. Die Raad het in April 2021 die plan vir die 2021 raadsverkiesing aangekondig. Die raad wil diversiteit en deelname aan die raadsverkiesings verhoog.
Die kuratorium is uitgebrei tot 'n grootte van 16 setels om die groter werkslas en wyer behoefte aan vakkennis te dek wat benodig word om die Wikimedia Stigting te stuur. Die vergroting baseer gedeeltelik op voorstelle van 'n eksterne bestuursoorsig.
- 3 nuwe posisies wat deur die gemeenskap en geaffilieerde organisasies verkies word
- 3 nuwe posisies wat deur die raad aangestel word
Vier posisies word in 2021 verkies, drie weens verstryking van dienstyd en 'n vierde een weens die vergroting van die Raad. Die twee ander nuwe gemeenskaps-en-geaffilieerde posisies word tydens 2022 verkies, tesame met die twee geaffilieerde posisies wat dan weens verstryking van dienstydperk herverkies word ('n totaal van vier).