Wikimedia Stigting verkiesings 2013/Komitee

This page is a translated version of the page Wikimedia Foundation elections 2013/Committee and the translation is 100% complete.
Info The election ended 22 June 2013. No more votes will be accepted.

The results were announced on 24 June 2013.

Help om die verkiesing te vertaal.

Die '2013 Raadsverkiesingkomitee ' staan in beheer van die organisasie van die verkiesing by magte van die bevoegdhede wat aan hulle gedelegeer is deur die Raad van Trustees, is onderhewig aan die toesig van die Raad, en is by magte om aanbevelings in verband met die verkiesing aan die Raad voor te lê.

Lidmaatskap

Die lede van die Komitee word deur die Raad van Trustees aangestel om die 2013 Wikimedia Raad van Trustees verkiesing te organiseer. Komiteelede moet redakteurs van een of meer ander projekte wees, kan nie op die Raad van Trustees dien of kandidate in die Raadsverkiesing wees nie, en kan nie in die Raadsverkiesing stem nie.

Announced op 5 Februarie 2013 het die Komitee uit die volgende lede bestaan:

Naam Tale Plek (tydsone)
Ferdinando Scala it, nap, en-5, fr-5, es-2 San Giorgio a Cremano, Italy (UTC+1)
Jon Harald Søby nb, en-3, sv-3, de-2, da-2, es-1, eo-1, ro-1, sw-1 Trondheim, Norway (UTC+1)
Katie Chan en, yue Lincoln, England (UTC+0)
Ralf Roletschek de, es-2, ru-1, cs-1, ca-1, en-0 Eberswalde, Germany (UTC+1)
Risker en, fr-2 Toronto, Canada (UTC-5)

Philippe Beaudette dien as personeelbeampte en skakel en Geoff Brigham verskaf ondersteuning in verband met regskwessies.

Take

Die Komitee is verantwoordelik vir die beplanning en instandhouding van feitlik alle aspekte van die Raadsverkiesing. Die Komitee beplan byvoorbeeld die wyse waarop stemme uitgebring mag word, die stemregkriteria, die kandidatuurkriteria, maak konsepte van en organiseer alle amptelike verkiesingsbladsye op Meta, bevestig dat kandidate en kiesers aan die kriteria voldoen, oudit die uitgebringde stemme om te verseker dat daar geen dubbelstemmery of ander probleme is nie, ensovoorts.