This page is a translated version of the page Wikidata/Development and the translation is 50% complete.

Wikidata is 'n oop bronkode projek. Die aanvanklike ontwikkeling word deur 'n span wat by Wikimedia Duitsland werk, in Berlyn gedoen. Om te help met eksterne samewerking, dokumenteer hierdie bladsye die huidige toestand van die werk. Ons volg scrum aangesien dit ons help om op hoogte te bly met die stand van sake.

Alle besprekings en besluite hier moet op die besluite by Vereistes gebasseer wees.

Opstelling ens.

Foute

Ontwikkelingsproses

Agterstandslys

Ontwikkelings aanmerkings

Storyboards/Mockups

Unsorted notes

Yet to be written

Other discussions and related projects