Wikimedia Foundation elections/2021/2021-08-27/Second board voter e-mail/af

This page is a translated version of the page Wikimedia Foundation elections/2021/2021-08-27/Second board voter e-mail and the translation is 100% complete.

From: Wikimedia Stigting verkiesingskomitee <board-elections@lists.wikimedia.org>

Onthou om te stem in die 2021 Wikimedia Stigting Trusteeraadsverkiesing

Beste $USERNAME,

Jy ontvang hierdie e-mail omdat jy stemgeregtig is in die 2021 Trusteeraadsverkiesing van die Wikimedia Stigting. Die stemming het op 28 Augustus 2021 begin, en eindig op 31 Augustus 2021.

Die Wiki mediuma Foundation bestuur projekte soos $ACTIVEPROJECT en word gelei deur 'n Trusteeraad. Die raad is die besluitnemende orgaan van die Wikimedia Stigting. Vind meer uit oor die trusteeraad.

Dié jaar word vier setels in 'n stemming in die gemeenskap gekies. Negentien kandidate van dwarsoor die wêreld het hulself verkiesbaar gestel. Meer inligting oor die 2021 trusteeraadskandidate.

Byna 70 000 lede van die gemeenskappe word gevra om te stem. Dit geld ook vir jou! Stemme kan slegs tot 23:59 UTC 31 Augustus. Gaan stem by [$SERVER/wiki/Special:SecurePoll/vote/Wikimedia_Foundation_Board_Elections_2021 SecurePoll op $ACTIVEPROJECT].

As jy reeds gestem het, dankie daarvoor en verontagsaam asb. hierdie e-mail. Ongeag hoeveel gebruikersrekenings jy het, mag jy net eenkeer stem.

Lees meer inligting oor dié verkiesing.

Geteken,

Die verkiesingskomitee

Jy het hierdie e-mail gekry omdat jy jou e-mail adres by die Wikimedia Stigting geregistreer het. Om geen verdere verkiesingskennisgewings te kry nie, kan jy jou gebruikersnaam tot die Wikimedia Geen E-mail Lys toevoeg.

Plain text version

Beste $USERNAME,

Jy ontvang hierdie e-mail omdat jy stemgeregtig is in die 2021 Trusteeraadsverkiesing van die Wikimedia Stigting. Die stemming het op 28 Augustus 2021 begin, en eindig op 31 Augustus 2021.

Die Wiki mediuma Foundation bestuur projekte soos $activeproject en word gelei deur 'n Trusteeraad. Die raad is die besluitnemende orgaan van die Wikimedia Stigting. Vind meer uit oor die trusteeraad: <https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_Foundation_Board_of_Trustees/Overview>

Dié jaar word vier setels in 'n stemming in die gemeenskap gekies. Negentien kandidate van dwarsoor die wêreld het hulself verkiesbaar gestel. Meer inligting oor die 2021 trusteeraadskandidate: <https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_Foundation_elections/2021/Candidates#Candidate_Table>

Byna 70 000 lede van die gemeenskappe word gevra om te stem. Dit geld ook vir jou! Stemme kan slegs tot 23:59 UTC 31 Augustus. Gaan stem by SecurePoll op $activeproject: <$SERVER/wiki/Special:SecurePoll/vote/Wikimedia_Foundation_Board_Elections_2021>

As jy reeds gestem het, dankie daarvoor en verontagsaam asb. hierdie e-mail. Ongeag hoeveel gebruikersrekenings jy het, mag jy net eenkeer stem.

Meer inligting oor hierdie verkiesing:
<https://meta.wikimedia.org/wiki/Special:MyLanguage/Wikimedia_Foundation_elections/2021/Board_of_Trustees>.

Geteken,

Die verkiesingskomitee

--

Jy het hierdie e-mail gekry omdat jy jou e-mail adres by die Wikimedia Stigting geregistreer het. Om geen verdere verkiesingskennisgewings te kry nie, kan jy jou gebruikersnaam tot die Wikimedia Geen E-mail Lys toevoeg: <https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_nomail_list>