Fundraising 2011/Core messages/af

Translation instructions
  • For pages marked "Missing" or "In progress", click the page title and start translating. When you are done, click "edit status" and change the status to proofreading.
  • For pages marked "Needs updating", compare the page to the source page and update the translation accordingly. When you are done, click "edit status" and change the status to proofreading.
  • It is important to have someone else proofread the translated page! If you have proofread a page and it is ready for publication, click "edit status" and change that page's status to ready.
  • If you are changing something that has already been published, change its status back to ready for it to be published again.

If you have any questions or feedback regarding the translation process, please post them here. Translation FAQ

Landing Pages
  1. Vir meer inligting en ander maniere om te skenk, kliek hier.
  2. Ons stoor nie u kredietkaart besonderkede nie en u persoonlike inligting is aan ons privaatheidsbeleid onderwerpe.
  3. 'n Beroep van Wikipedia-stigter, Jimmy Wales.
  4. Kies u skenkingsbedrag:
  5. Maak u donasie nou
  6. Ek stem in om af en toe nuus vanaf die Wikimedia-stigting te ontvang.
  7. Ander:
  8. U moet ten minste $1 skenk
  9. Maak 'n maadelikse donasie
  10. Ons probeer dit maklik maak vir mense in alle lande om donasies te maak. Laat ons asseblief weet hoe ons dit makliker kan maak vir u. Stuur u voorstelle na: <email address will be inserted here>.
  11. Vir andwoorde op dikwels gevraagde vrae kliek asseblief hier.
  12. Vrae of opmerkings? Kontak: donate@wikimedia.org
Banners / LP
  1. Lees asseblief: 'n persoonlike beroep van Wikipedia-stigter, Jimmy Wales.
  2. Lees Nou
  3. Help ons om ons doelwit te beryk: $24 miljoen
Buttons
  1. Skenk met Krediet Kaart
  2. Skenk met PayPal
  3. Skenk met bankoorplasing
Where your donation goes
  1. Waar u donasie heengaan
  2. Tegnologie: Rekenaarbedieners, bandwydte, onderhoud, ontwikkeling. Wikipedia is die #5 webwerf in die werêld, en hardloop op 'n vraksie van wat ander top webwerwe spandeur
  3. Mense: Die ander top 10 webwerwe het duisende werknemers. Ons het minder as 100, wat u donasie 'n goeie belegging in 'n hoogs effektiewe nie-winsgewende organisasie maak
Thank You / Stories
  1. Lees hoekom ander skenkers om die werêld Wikipedia en sy sister projekte ondersteen, of vind uit of u maatskappy 'n bykomende skenkings program het.
    Vertel die werêld dat jy Wikimedia ondersteen: tweet dit met hashtag #keepitfree!
  2. Deur hierdie boks te merk gee u die Wikimedia Foundation toestemming om direk met u op te volg in verband met u storie en om dit te gebruik om die Wikimedia Foundation en sy susterprojekte te bevorder.
  3. Opsioneel
  4. Ouderdom