Wikimedia Foundation elections/Board elections/2008/Committee/af

The election ended 21 June 2008. No more votes will be accepted.
The results were announced on 26 June 2008.
2008 bestuurs verkiesing
organisasie

Die 2008 bestuurs verkiesingskomitee hanteer die details van die verkiesing organisasie in die hoedanigheid oorgedrae van die kuratorium (onderworpe aan hul goedkeuring), en mag aanbevelings oor die verkiesing maak.

Lidmaatskap edit

Die komitee is saamgesetel van lede wat deur die kuratorium aangestel is, om die 2008 Wikimedia kuratorium verkiesing election te organiseer. Vrywilligers is maande voor die verkiesing tot die komitee gekies (Talk:Board elections/2008#Candidate selection). Komitee lede moet redakteurs wees van ten minste een Wikimedia projek, kan nie deel van die kuratorium of kandidate vir die kuratorium wees nie, en kan nie in die 2008 verkiesing deel neem nie.

Die kuratorium het die 2008 komitee lede op 2008-03-15 aangekondig (en):

naam tale ligging (tydsone)
Arria Belli en, es, fr-3, it-2, ca-2 Kourou, Frans-Guyana (GMT-3)
Daniel Bryant en, is-3, ja-2 Adelaide, Australië (GMT+9:30)
Jesse Plamondon-Willard (Pathoschild) en, fr Montreal, Kanada (GMT-5)
Jon Harald Søby no, nb, nn-3, en-3, da-2, sv-2 Ørland, Noorweë (GMT+1)
Kwan Ting Chan (KTC) en, zh Edinburg, Skotland (GMT+0)
Mark Ryan en, it-2 Perth, Australië (GMT+9)
Philippe Beaudette en Tulsa, VSA (GMT-5)

Werk edit

Die komitee is verantwoordelik vir die beplanning en onderhoud van amper alle aspekte van die kuratorium verkiesing. Die komitee moet byvoorbeeld die tipe stemstelsel, die stemreg en kandidaat kriterium beplan; die amptelike blaaie op Meta formuleer en organiseer; bevestig dat kandidate en kiesers aan die kriterium voldoen; stemme oudit om seker te maak daar is geen duplikasie of ander probleme nie, ens..