Universal Code of Conduct/Enforcement guidelines/Voting/Translations/af

This page is a translated version of the page Universal Code of Conduct/Enforcement guidelines/Voting/Translations and the translation is 92% complete.

VOTE HERE

Universal Code of Conduct

This page coordinates translation of the 2023 Universal Code of Conduct Enforcement Guidelines Ratification poll question.

Stem

Ja

Nee

Vraag

Ondersteun u die toepassing van die Universele Gedragskode gebaseer op die hersiene riglyne?

Hierdie stemming is deel van die bekragtigingsproses vir die toepassingsriglyne van die Universele Gedragskode. Dien jou stem hieronder in. Vir meer inligting, verwys na die kieserhulpbladsy op Meta-Wiki.

Kies asseblief "nee" of "ja". Stemme met geen "nee" en "ja" gekies nie, sal nie in die finale telling ingesluit word nie.

As u bekommerd is oor die toepassingsriglyne, dui asseblief die afdeling of afdelings aan wat u bekommer en watter bekommernisse u het. Kommentaar sal oop vir die publiek wees. Moet asseblief nie persoonlike inligting verskaf nie. Dankie.

Other material

  • title: Universele Gedragskode Hersiene Toepassingsriglyne Bekragtiging
  • jumptext: Die stemming sal op 'n sentrale wiki gehou word. Kliek asseblief op die knoppie hieronder om oorgedra te word. Let daarop dat wanneer u stem, sekere inligting, insluitend u IP-adres en gebruikersagent, versamel sal word om ondersoekers in staat te stel om die integriteit van die stemming te verseker. Dié inligting sal 90 dae nadat die verkiesing afgehandel is, uitgevee word en sal slegs sigbaar vir ondersoekers en personeelverkiesingsadviseurs wees.
  • returntext: Universele Gedragskode-projek
  • unqualifiederror: Ons vra om verskoning, maar dit lyk nie of u op die stemgeregtigde kieserslys is nie. Besoek die kiesershulpbladsy vir meer inligting oor kiesers geskiktheid en inligting oor hoe om by die kieserslys gevoeg te word as u stemgeregtig is.