Template:Raak betrokke

Omtrent Wikinuus edit

Wikimedia
'n Wikimedia projek

Ons is 'n groep vrywilligers wie se missie dit is om 'n webwerf op te rig wat op datum, relevante, nuuswaardige en vermaaklike inhoud bevat, sonder enige bevooroordelinge.

Alle geskrewe inhoud vir Wikinuus is in die publieke domein. Sodat dit bydraes altyd beskikbaar maak vir verspreiding en gebruik, ons hoop om by te dra tot 'n globale digitale commons.

Wikinuus is ook daarop ingestel om berigte te skryf vanuit 'n neutrale oogpunt.

Wikinuus benodig u! Ons wil 'n diverse gemeenskap ontwikkel waar mense van regoor die wêreld kan saamwerk om te berig die nuus in 'n wye verskeidenheid van huidige gebeure.

As u artikels wil skryf, publiseer, wysig or redigeer, besoek die Wikinuus:Werkspasie en lees die Wikinuus:Bekendstelling tot Wikinuus.

Nota: Wanneer u bydraes maak tot Wikinuus, laat vaar u alle kopiereg op die inhoud..