This page is a translated version of the page Communications/Annual plan and the translation is 100% complete.

Hierdie bladsy bevat 'n sentrale bladsy om jaarplanne op-wiki op te spoor deur Wikimedia Foundation Communications department. Hierdie doelwitte stel die raamwerk vir die departement se werk vir daardie periode vas, en is bedoel om departemente in lyn te hou met die Wikimedia Foundation Jaarplan.