Af.wikinuus:Artikel merkers

Gepubliseerde artikels word hersien soos dit geskryf word en na gekyk word deur lesers. As jy 'n probleem sien met 'n artikel, kan jy gerus 'n merker aan die bokant van die bladsy voeg, maar laat asseblief ook 'n opmerking op die artikel se besprekingsbladsy wat verduidelik waarom jy die merker op die bladsy geplaas het, sodat ander wysigers kan weet hoe om die artikel reg te maak. Die volgende merkers is beskikbaar:

Merker Vertoon as Gebruik wanneer
{{besig}} Gebruik slegs om artikels te merk waaraan jy aktief werk, as jy mense wil laat weet. Dit mag help om wysigingsbotsings te voorkom. Verwyder asseblief die merker sodra jy klaar is!
{{bronne}}
Waarskuwing Hierdie artikel haal nie bronne bevredigend aan nie, en mag ongestaafde inligting bevat. Ontwikkel asseblief hierdie artikel deur bronne by te voeg of deur materiaal wat nie ondersteun word deur bronne nie, te verwyder.
Artikel kort bronne of verwysings geheel en al of bevat inligting wat geen verwysings het nie
{{klein}}
Hierdie artikel beskik oor te min informasie.

Wysig dit asseblief.
Wanneer dit gereed is om gepubliseer te word,
verander die {{klein}} merker na {{publiseer}}. As hierdie artikel nie ontwikkel word binne die volgende drie dae nie, sal dit spoedig verwyder word.



Artikel is so klein dat dit nie die moeite werd is om dit te publiseer in sy huidige vorm nie.
{{npov_af}}
Waarskuwing Die neutraliteit van hierdie artikel word tans betwis.
Jy glo dat die artikel inligting bevat wat 'n eksplisiete of implisiete bevooroordeling is, of slegs die standpunt van een party aanbied in 'n kwessie.
{{misleidend}}
Waarskuwing Hierdie artikel word tans betwis. Daar word beweer dat dit inkorrekte of misleidende informasie bevat.
Die nagaan van feite dui daarop dat hierdie artikel foutiewe inligting bevat.
{{onvolledig}}
Jy voel dat meer inligting by hierdie artikel gevoeg behoort te word, en jy sal dit waardeer as daar tyd gegun word vir jou, of die gemeenskap, om die inligting by te voeg voordat dit gepubliseer word.
{{Skoonmaak|Rede}}
Waarskuwing Hierdie artikel is genomineer om skoon gemaak te word, met ander woorde, dit word nie as publiseerbaar geag in sy huidige vorm nie. Die volgende redes is ter ondersteuning hiervan gegee: "Rede"
Die artikel is swak geskryf, gewikifiseer of ander afwykings van die artikel stylriglyne
{{Verwyderingsversoek}}
Waarskuwing Daar is versoek om hierdie bladsy te verwyder. Sien asseblief Wikinuus:Verwyderingsversoeke vir redes en die bespreking daarvan.


Die storie voldoen nie aan die Wikinuus:Beleid en riglyne/beleid en riglyne nie en hoort nie op Wikinuus nie. Onthou asseblief om hierdie artikel te lys op die verwyderingsversoekebladsy.
{{Nienuus}}
Waarskuwing Die geldigheid van hierdie artikel as 'n nuuswaardige storie in sy huidige vorm word betwis. Kyk of die besware teen hierdie artikel, soos gelys op sy besprekingsbladsy nie opgelos kan word nie, of die artikel kan genomineer word om geskuif te word na Wikipedia, of na een van die susterprojekte, of dit kan gelys word vir verwydering.


Die storie voldoen nie aan die Wikinuus:Beleid en riglyne/beleid en riglyne nie en hoort nie op Wikinuus nie. Onthou asseblief om hierdie artikel te lys op die verwyderingsversoekebladsy.
{{verwyder|Rede}}
Hierdie artikel is gelys vir spoedige verwydering volgens die spoedige verwyderingsriglyne. Die rede aangevoer was: Rede


Die artikel is 'n duidelike toets, vandalisme ens.
{{kopieregskending|url=web_adres}}     Besoek Template:Kopieregskending bladsy vir 'n volledige vorm. Die artikel bevat moontlike kopieregskendings.

Sien ookEdit