Af.wikinuus:Akkreditasies

Wikinuus laat toe dat sy gebruikers formele erkenning van die gemeenskap ontvang in die vorm van akkreditasie. Sien asseblief ons akkreditasiebeleid vir inligting aangaande hoe dit werk.

As jy 'n Wikinuusgebruiker is en 'n taak in gedagte het, kan jy ook akkreditasie versoek.

As jy akkreditasie nagaan van 'n Wikinuus joernalis, sien asseblief ons akkreditasie verifikasie bladsy.