Abstrakte Wikipedia/Opdaterings

This page is a translated version of the page Abstract Wikipedia/Updates and the translation is 74% complete.

716-newspaper.svg Abstrakte Wikipedia-opdaterings Translate

Abstrakte Wikipedia via e-poslys Abstrakte Wikipedia op IRC Abstrakte Wikipedia op Telegram Abstrakte Wikipedia op Twitter Abstrakte Wikipedia op Facebook Abstrakte Wikipedia op YouTube Abstrakte Wikipedia webwerf Translate

Opdaterings oor die vordering van die abstrakte Wikipedia-projek:

Nuusbriewe

2020:
  • 2020-09-30: watter pad ons gaan neem.
  • 2020-10-07: funksies is ’n vorm van kennis; funksies beantwoord vrae.
  • 2020-10-14: naamkompetisie; Outreachy-program; aanvanklike ontwikkeling van ZObjects; ontwikkel vir die Semantiese Web.
  • 2020-10-22: etikette, dokumentasie, kort beskrywings vir voorwerpe.
  • 2020-10-29: gelukkige verjaarsdag, Wikidata!
  • 2020-11-05: begin die tweede ronde van die naamgewingskompetisie.
  • 2020-11-10: objekte.
  • 2020-11-17: benoem wedstryduitslae.
  • 2020-11-25: gereserveerde ZID’s.
  • 2020-12-02: welkom, Genoveva!
  • 2020-12-09: oop bron: die Outreachy-program en die abstrakte Wikipedia.
  • 2020-12-18: die nuusbrief neem ’n blaaskans.
2021:
  • 2021-01-07: welkom, Cory!
  • 2021-01-15: op soek na logo-voorstelle.
  • 2021-01-21: ’n pre-generiese funksiemodel.
  • 2021-01-28: gemeenskapsbydraes tot ontwikkeling.
  • 2021-02-04: fase β voltooi.
  • 2021-02-10: twee prototipe-instrumente om leksikografiese dekking in Wikidata te visualiseer.
  • 2021-02-18: ’n toetspakket vir evalueringsenjins (en ander opdaterings).
  • 2021-02-25: die logo-konsepstemming begin Maandag.
  • 2021-03-03: fokus tale vir verbeterings aan die leksikografiese uitbreiding van Wikidata en Abstrakte Wikipedia.
  • 2021-03-10: Vue.js en Abstrakte Wikipedia.
  • 2021-03-17: stem met logo-konsep sluit en 30 Lexic-o-dae open.
  • 2021-03-25: ontleding deur die Outreachy-student van Scribunto-modules regoor wiki’s.
  • 2021-04-02: fase γ voltooi.
  • 2021-04-08: ’n missieverklaring vir Wikifunksies.
  • 2021-04-15: keuse van fokus tale.
  • 2021-04-21: welkom, Aishwarya en Carolyn!
  • 2021-04-29: leksikografiese dekking, ’n eerste funksie-oproep geëvalueer, en meer.
  • 2021-05-06: die ontbrekende skakel van die Abstrakte Wikipedia na leksikografiese data in Wikidata.
  • 2021-05-11: fase δ voltooi.
  • 2021-05-28: wat Wikifunksies nie is nie.
  • 2021-06-04: kantooruur, video’s, ontmoetingsgeleenthede en ’n poduitsending.
  • 2021-06-17: hoekom verskeie implementerings van ’n funksie toelaat?
  • 2021-06-24: iuitnodiging na die Grammatical Framework Somerskool.
  • 2021-06-30: fase ε voltooi.
  • 2021-07-16: welkom, Max Binder! ― en ons stel aan!
  • 2021-07-22: Boolese logika in Wikilambda.
  • 2021-07-29: abstrakte beskrywings vir Wikidata.
  • 2021-08-13: toetsers en Wikimania.
  • 2021-08-20: retrospektief op Wikimania en op die GF-somerskool.
  • 2021-08-27: fase ζ voltooi.
  • 2021-09-03: genereer teks, met Ninai en Udiron.
  • 2021-09-10: morfologiese paradigmas.
  • 2021-09-17: lekseme en paradigmas.
  • 2021-09-24: gebruikersnavorsingsverslae en lesse geleer.
  • 2021-09-30: dankie, Lindsay!
  • 2021-10-08: welkom, Cai en Adesoji!
  • 2021-10-22: insluiting en diversiteit, ten spyte van wiskunde.
  • 2021-10-27: ons het ’n logo vir Wikifunksies.
  • 2021-11-04: welkom, David! ― en ’n versoek om hulp met die toets van ontwerpe.
  • 2021-11-18: welkom, Julia!
  • 2021-11-22: watter lisensie moet ons gebruik?
  • 2021-12-02: herstrukturering van die bespreking oor lisensievoorwaardes; sesign opdatering; logo bates.
  • 2021-12-09: diversiteit en gelykheid op Wikifunctions.
  • 2021-12-16: voorgestelde opsomming van die bespreking oor lisensievoorwaardes. Welkom, Mariya! Kantooruur op Maandag om 19:00 UTC.
  • 2021-12-21: besluit oor lisensievoorwaardes; en die jaar afsluit.
2022:


Kantoorure transkripsies